| |||||||||||
Potifar pꜣ-dj-pꜣ-rꜥ in hiërogliewe |
---|
Potifar (Hebreeus: פּוֹטִיפַר / פּוֹטִיפָר, Pōṭīfar / Pōṭīp̄ar; Egipties: pꜣ-dj-pꜣ-rꜥ, "hy wat Ra gegee het")[1] is 'n figuur in die Ou Testament en die Koran. Sy naam dui moontlik op dieselfde figuur as Potifera (Hebreeus: פוטיפרע).